Huisgenoot

DIE MENSLIKE SKELET

JOU liggaam is ’n wonderwerk van verskeie stelsels wat saamwerk om te funksioneer. Die skelet is die struktuur wat ander dele van jou lyf beskerm en jou ook help om te beweeg. Verder help jou geraamte (of skelet) om jou liggaam regop en stewig te hou.

WAT IS ’N SKELET?

Alle gewerwelde gediertes het ’n skelet. Dink byvoorbeeld aan jou troeteldier – jou kat en hond (en selfs jou goudvis) het ’n skelet.

Die skelet verwys na die wat die sagte weefsel (organe) van die mens of dier se liggaam beskerm. Dit vorm waaraan spiere geheg is en wat met beweging help.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m