Kuier

ALS OOR DIE BENE EN GEWRIGTE IN JOU LYF

Jy het baie bene in jou lyf. Ook maar goed so, want sonder bene sou jy soos ’n drillerige jellievis gewees het. Jou bene dien as ’n raamwerk of geraamte vir jou J liggaam en gee jou lyf sy vorm.

Met behulp van jou spiere en gewrigte maak jou geraamte dit moontlik dat jy kan sit, staan, loop, hardloop en beweeg.

WAT BENE DOEN

Bene gee jou nie net ’n menslike gestalte nie; dit beskerm jou ook.

• Jou skedel is soos ’n valhelm van been wat jou brein beskerm.

• Jou is ook ’n belangrike deel van die, ook bekend as die werwelkolom, beskerm.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related