Huisgenoot

ONS PAD MET OUTISME

DIT was op die oog af net ’n kenteken op ’n gholfsak: Autism Speaks. Maar toe Suid-Afrika se goue seun van gholf ’n bietjie meer as ’n dekade gelede met dié Amerikaanse organisasie se kenteken op die baan stap, was dit ook ’n stille getuienis.

Daarmee het Ernie Els die eerste keer aan die wêreld verkondig dat die koms van sy seun, Ben (toe 5), sy lewe onherroeplik verander het.

Tot voor dié 2008-toernooi in die Amerikaanse PGA-reeks het net hy, sy vrou, Liezl, hul oudste dogter, Samantha, en hul naasbestaandes geweet: Klein Ben is op die outismespektrum.

Maar deur die openbaarmaking van die toestand het Ernie sy eerste tree gegee op ’n pad van groter bewusmaking daaroor.

In ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related