Huisgenoot

Die betogings in Rusland

21

Wladimir Poetin is al soveel jaar aan die bewind in Rusland.

70

Daar was betogings in soveel Russiese stede.

R22,4 M.

Dis hoeveel die eiendom werd is wat Nawalni sê aan Poetin behoort.

DUISENDE mense het die afgelope weke die strate van te betoog. Poetin is al 21 jaar aan die bewind in Rusland, en mense is onder meer ongelukkig oor bewerings van korrupsie in die regering en omdat dit nie goed gaan met die ekonomie nie, terwyl sekere mense ál ryker word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot5 min read
’n Vuurwarm Deurbraak
IN DIE gesinskamer van die Ehlers-huishouding het Mienke en haar sussie destyds gereeld konsert gehou vir hul ouers. Hierdie huiskonserte het die 13-jarige Mienke laat besef sy wil eendag ’n aktrise word. Veertien jaar later sou Mienke (27) en haar p