Huisgenoot

‘POETIN-PALEIS’-PROTES

HY IS al lank ’n doring in die Russiese leier se vlees, en die Kremlin probeer hom al jare lank stil kry. Hy is al vervolg, in die tronk gestop en vergiftig – en steeds weier hy om gemuilband te word.

Maar Aleksei Nawalni se onlangsste stukkie weerstand is dalk sy dapperste daad van protes nog. Die 44-jarige Russiese aktivis en politikus het onlangs ’n video uitgereik wat monde wêreldwyd laat oophang – en die Russiese president, Wladimir Poetin, duidelik ontsenu het.

Die video wys wat Nawalni as “Poetin se paleis” beskryf – ’n luukse woning wat in koste net deur die Buckinghampaleis oortref word. Daar is geen geld ontsien vir die R22,4 miljard-landgoed aan die kus van die Swart See in Rusland nie: Die luukses in die rykmanstuiste sluit glo

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe