Huisgenoot

WOEDENDE WEDUWEE VS. POETIN

SOMS neem moed die vorm aan van soldate wat dapper op die krygsveld veg. En ander tye is moed ’n statige weduwee wat haar stem verhef selfs al plaas dit haar in die visier van een van die wêreld se mees genadelose diktators.

“Deur Aleksei dood te maak, het Poetin een helfte van my doodgemaak, die helfte van my hart, die helfte van my siel. Maar ek het steeds die ander helfte, en dit sê vir my ek het geen reg om nou op te gee nie,” het Julia Nawalnaja, wie se man, Aleksei Nawalni, op 16 Februarie vermoedelik in opdrag van Rusland se pres. Wladimir Poetin vermoor is, onlangs op sosiale media gesê.

Haar 47-jarige man, die leier van die opposisie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru