Huisgenoot

DOGTERS IN DIE SPERVUUR

DAGIN en daguit, twee maande al, ontvou die tonele van dood en verwoesting in Oekraïne op internasionale televisiekanale en sosiale media.

Mans, vroue en kinders sterf in skole, hospitale en woonstelgeboue wat deur die Russiese bomme en missiele uitmekaargeruk word. En dan is daar ook die skokkende tonele van Oekraïense burgers wat met vasgebinde hande op straat tereggestel is.

Maar steeds ontken die Russiese president, Wladimir Poetin, met ’n vroom gesig dat sy invalsmag enigsins burgerlikes teiken en noem dit smalend fopnuus.

Terwyl hy dié ongevoeligheid jeens die stygende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe