Huisgenoot

RUSSE IN VREDE

EEN het glo sy vrou en dogter in hul bed doodgesteek voor hy homself gehang het; nog een het na bewering sy gesin en homself geskiet. Dan was daar die sterfte weens ’n dodelike “babelaskuur” gemaak van ’n giftige padda.

Sewe raaiselagtige “gesin-en selfmoorde” sedert Januarie vanjaar, met die lyke gesaai van Spanje tot in Moskou. Die slagoffers het een ding in gemeen: Almal was skatryk Russiese oligarge met ’n sinistere “vriend” in die Kremlin: pres. Wladimir Poetin. O, en die eerste sterfte was op die vooraand van Rusland se oorlog in Oekraïne.

Klink dit vir jou na ’n spioenasieriller uit die Koue Oorlog?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe