Huisgenoot

COVID-TROUE: OPRAH TOT DIE REDDING!

HOE gemaak as ’n pandemie jou trouplanne in die wiele ry? Jy maak ’n ander plan – en as jou naam Kirby Bumpus is, beteken dit jy hou jou troue by die huis van een van die beroemdste mense op aarde.

Die naam Kirby Bumpus klink dalk nie bekend nie, want dié jong vrou is uiters privaat en spog nie met haar beroemde vriende nie. Maar wanneer jy hoor haar ma is Gayle King, besef jy gou: Oprah Winfrey moet ’n belangrike mens in haar lewe wees.

En dis waar. Die kletskoningin het van dag een ’n groot rol in die lewe van haar beste vriendin se dogter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related