Huisgenoot

HIER’S HULP Wanneer sibbes wedywer

HULLE ken ons van kleins af – gewoonlik veel langer as enigiemand anders. Die gedeelde geskiedenis tussen broers en susters – en daardie gemeenskaplike verwysingsraamwerk wat sibbes saamsnoer – bring ’n unieke soort begrip vir mekaar.

Dit is daarom spesiaal om te sien as volwasse broers en susters mekaar ondersteun en geluk gun, al ding hulle soms teen mekaar mee. Dink maar aan die Amerikaanse tennissusters Venus en Serena Williams, wat al dikwels in ’n eindstryd teen mekaar te staan gekom het, maar altyd ook bly is oor die ander een se sukses.

Maar dit is ook so dat sibbes nie altyd om dieselfde vuur sit nie. En dit is nie net jong kinders wat stry en onder mekaar wedywer nie – mededinging tussen volwasse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot5 min read
’n Vuurwarm Deurbraak
IN DIE gesinskamer van die Ehlers-huishouding het Mienke en haar sussie destyds gereeld konsert gehou vir hul ouers. Hierdie huiskonserte het die 13-jarige Mienke laat besef sy wil eendag ’n aktrise word. Veertien jaar later sou Mienke (27) en haar p

Related