SA SKOONHEDE MIK NA KRONE
Feb 12, 2021
3 minutes
Deur JODY-LYNN TAYLOR
Natasha Joubert (23)
Op pad na: Mej. Heelal
Dié skoonheid van Centurion in Gauteng het in Oktober die derde plek in die Mej. Suid-Afrika-kompetisie behaal. Natasha is ’n skakelbeampte by ’n prokureursfirma.
Sy gaan nou die land in die Mej. Heelal-kompetisie in die Viëtnamese stad Nha Trang verteenwoordig in die hoop om die vierde Suid-Afrikaner te word wat dié kroon wen.
“Ek onthou hoe ek die oggend na Zozibini Tunzi
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days