Huisgenoot

IVERMEKTIEN: WONDERMIDDEL OF DWAALDOEPA?

DIS die doepa waaroor die ganse land gons: Ivermektien.

In die landbou word dit al jare lank gebruik om parasiete in diere dood te maak, maar uit desperaatheid vir ’n “wondermiddel” teen die covid-19-virussiekte wend soveel mense hulle nou tot dié veemedisyne dat dit selfs in die sluikhandel verkwansel word.

Die stormloop vir Ivermektien deur mense wat hulself daarmee behandel, het ook ’n ander krisis veroorsaak, want noudat dit van die koöperasies se rakke vlieg, sukkel boere om dit vir hul vee in die hande te kry, vertel Christo van der Rheede, hoof van Agri SA.

Maar is dié middel veilig vir menslike gebruik – en kan dit help om die coronavirus te stuit?

Die mediese en wetenskaplike wêreld is nog diep verdeeld oor die doeltreffendheid van dié beweerde wondermiddel.

Onder die internasionale voorstanders vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot5 min read
’n Vuurwarm Deurbraak
IN DIE gesinskamer van die Ehlers-huishouding het Mienke en haar sussie destyds gereeld konsert gehou vir hul ouers. Hierdie huiskonserte het die 13-jarige Mienke laat besef sy wil eendag ’n aktrise word. Veertien jaar later sou Mienke (27) en haar p

Related