Huisgenoot

’N JAAR SONDER HENNIE

HOOR en sien vergaan vir die ma en twee dogters wat styf om die selfoon saambondel. Jy moet behoorlik jou nek rek om te sien wat hulle so vasgenael hou.

Dis maar halfdrie die middag hier in Pretoria, maar die man op die skermpie se oë lyk rooi en moeg. En dis g’n wonder nie, want dis al halftwee die volgende oggend daar by hom in Timaru, Nieu-Seeland.

Nogtans herken jy hom dadelik as die akteur wat jare lank die rol van Diederik in 7de Laan vertolk het.

“Julle lyk so pragtig, my liefies, sjoe!” sê die akteur Hennie Jacobs (39) aan die drie vroue in sy lewe. Vroulief Marissa (44) en hul dogters, Nua (11) en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related Books & Audiobooks