Rapport

Baldadige blik op mens en masjien

Daar is toffieappels, tombola en selfs dwerggooikompetisies.

Weerlose meganika deur Anton Roodt. Uitgewer: Tafelberg. Prys: R320.

Weerlose meganika speel af in ’n toekomsvariant van die huidige Suid-Afrika. Die jaar is waarskynlik 2030 of kort daarna, soos afgelei kan word uit ’n verwysing na “die nadraai van ’n viruspandemie van ’n dekade of wat gelede”.

In die Kaapse Wynland word geen wyn meer gemaak nie, omdat die winterreën nie meer val nie. In die Azaniese Federasie, wat hom met die voortgesette onteiening van plaasgrond besig hou, is Mandaryns die 12de landstaal. Motors is elektries, maar mense met geld reis per lugskip. Die grens tussen mens, masjien en organisme het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige

Related