LANGTERMYNLENING
Die eiendomspryse in my omgewing is op die oomblik so hoog, net katte kan dit bekostig om huis te koop. Hulle kan ál nege lewens gebruik om dit af te betaal.
JOHANNA RADEMEYER
ONDER WATER
V: Wat is die verskil tussen ’n ongeluk en ’n