VERKEERDE HUIS
Sannie word in die middel van die nag wakker van ’n geraas in die huis. Sy staan op en sluip sitkamer toe. Daar vind sy ’n inbreker wat met ’n flitslig rondsnuffel.
Sannie: “Wat soek jy!”
Inbreker: “Geld, natuurlik.”
Sannie: “Wag net, ek kry gou my flitslig, dan help ek