SPOORVEROUDERD
Die wynliefhebber van Johannesburg kla steen en been omdat dit deesdae so lank vat om iets met Transnet te laat verskeep.
Hy het ’n ruk gelede ’n paar kissies Twee Jonge Gezellen van ’n Kaapse kelder bestel. Maar teen die tyd dat dit by sy huis opgedaag het, was