NOODKOLLEKTE
Jannie het per ongeluk ’n R2 in gesluk en dit sit in sy keel vas. Terwyl sy ma sukkel om die geld uit te kry, skree sy suster: “Bel die dominee, bel die dominee!”
Sy ma vra: “Waarvoor moet ek nou die dominee bel?”
Sussa: “Ma sê mos altyd die dom inee weet hoe om geld