DIE NUWE FLIEK
owabunga! Die vier skilpadbroers is terug op die grootskerm! Die nuutste fliek, , is onlangs in fliekteaters uitgereik. In hierdie fliek probeer die vier, ná jare van beskutting teen die mensewêreld, deur hul heldhaftige dade New Yorkers se harte wen en as normale tieners aanvaar te word. Hul nuwe maatjie, April O’Neil,