Huisgenoot

SKUIF NADER VIR ANIMASIE-LEKKERTES!

SPIDER-MAN: ACROSS THE SPIDER-VERSE

DIE EERSTE REKORDBREKER

Een van ons gunstelingsuperhelde swaai weer oor die grootskerm in dié tweede Spider-Man animasiefliek.

Die eerste fliek, Spider-Man: Into the Spider-Verse (2018), het die rekords laat spat en die Oscar vir beste animasiefliek gewen.

Daarin het Miles Morales, ’n doodgewone tiener van Brooklyn, New York, superkragte gekry nadat hy deur ’n spinnekop gebyt is. Hy maak vir hom ’n kostuum en masker en begin om as Spider-Man misdaad te beveg. (Dus, die oorsprongverhaal.)

Maar in die nuwe fliek raak dinge ingewikkeld, want die gemaskerde webswaaier en muurklouteraar ontmoet alternatiewe weergawes van homself

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related