TV Plus Afrikaans

Fantastiese franchises

Dis nie ’n skande om jou hele naweek voor jou klein skerm deur te bring nie, of dit jou TV of skootrekenaar is waarmee jy aanlyn programme stroom. Indien jy in die bui is vir ure se pret met dieselfde karakters het Showmax hope fliek-franchises wat jou dae lank sal vermaak.

THE MATRIX (1999-NOU)

In stellig die mees ikoniese sci-fi-flieks in die geskiedenis speel Keanu Reeves (John Wick in die John Wick-aksieflieks, 2014-nou) Neo, ’n rekenaarprogrammeerder. Hy ontmoet Morpheus (Laurence Fishburne, Pops in die sitkom Black-ish, 2014-nou) en Trinity (Carrie-Anne Moss, Jeri in die aksiereeks Iron First, 2017-2018), wat onthul masjiene het die wêreld oorgeneem en mense kan “The Matrix” binnegaan, ’n digitale wêreld waarin enigiets moontlik is wanneer die mense teen die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans3 min read
Toetankamen Se Eeufees
Die argeoloog Howard Carter het op Donderdag 24 November 1922 in sy dagboek geskryf: “. . . namate my oë aan die lig gewoond geraak het, het die details van die kamer stadig deur die mistigheid na vore gekom, vreemde diere, standbeelde en goud – die

Related