Huisgenoot

Transformers: Rise of the Beasts

Aksie-wetenskapsfiksie. Met Anthony Ramos, Pete Davidson en Michelle Yeoh. Regie: Steven Caple jr. 13. Van 9 Junie in fliekteaters.

In die jongste aflewering van die Transformers-fliekreeks, die sewende in die reeks, word kykers saam met die immergewilde karakters op ’n reis om die wêreld geneem.

Die oudsoldaat Noah Diaz (Anthony Ramos) en die museumnavorser Elena Wallace (Dominique Fishback) word by ’n antieke konflik ingesleep tussen die Transformer-spesies Maximals, Predacons en Terrorcons. Terwyl baie van die aksie reg oor die wêreld plaasvind, speel belangrike dele van die fliek in Brooklyn, New York, af.

Die fliek dien as ’n opvolg op 2018 se , en ook as ’n voorvolg vir die- fliek (2007). is gegrond op die Beast Wars-storielyn wat in 1996 in animasievorm op televisie begin het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te