BELANGRIK
Tensy die aanbevole breidraad gebruik word, kan Saprotex nie verantwoordelikheid vir die eindproduk aanvaar nie.
LET WEL
Die aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies; waar net een getal gegee word, verwys dit na al die groottes.
BENODIGDHEDE
◼ Elle Unspun (200 g-bol): 4(5;5;6;6;7;7) bolle in die kleur van jou keuse (ons het Slate 702 gebruik)
◼ 7 mm-breipenne; 7 mm-sirkelbreipen sal dalk vir groter groottes nodig wees
8 mm-sirkelbreipen