Huisgenoot

Sagte strepe

GROOTTE

■ Pas vir 12-18 maande (2;3-4;5-6;7-8;9-10) jaar
■ Rondommaat 60(64;68;72;76;82) cm
■ Lengte tot by skouer 30(33;36;40;44;48) cm
■ Mounaat 16(20;25;28;32;36) cm

BENODIGDHEDE

LET WEL Die oortrui op die foto is gebrei met DROPS Air van Garnstudio, ’n gehaltebreidraad bestaande uit ’n vermenging van alpakka, poliamied en wol. Dis die dikte van ’n standaard- Aranbreidraad en daar is 150 m per 50 g-bol. Jy kan ook DROPS Nepal- of DROPS Parisbreidraad gebruik, wat albei die dikte van ’n standaard-Aranbreidraad is. Om jou DROPSbreidraad direk van hulle te bestel en vir nog inligting, besoek garnstudio.com.

As jy nie dié spesifieke breidraad kan kry nie, kan jy enige Arandikte-breidraad van jou keuse gebruik. Hier is ’n paar Aranbreidrade wat in Suid-Afrika vervaardig word wat jy kan gebruik: African Expressions Harmony, 50 g-bolle (besoek ); Elle Classic Wool Aran, 50 g-bolle; Elle Denim Look Aran, 100 g-bolle; en Elle Soft Touch Aran, 100 g-bolle. Kyk na die getal meter op die etiket van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe