Huisgenoot

BREI VIR DIE KLEINGOED

BELANGRIK

Tensy die aanbevole breidraad gebruik word, kan Saprotex nie verantwoordelikheid vir die eindproduk aanvaar nie.

LET WEL

Die aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies; waar net een getal gegee word, verwys dit na al die groottes.

BENODIGDHEDE

Elle Family Knit Vintage Chunky (100 g-bol): 1(2;2;3;3;3) bolle in die kleur van jou keuse

5 mm-en 5,5 mm-breipenne

5 mm-sirkelbreipen

Breispeld

3(3;4;4;5;5) knope

GROOTTE

Pas vir ouderdom: 0-6(6-12;1-2; 2-3;4-5;6-7) maande/jaar

Werklike rondommaat van trui: Borsmaat:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie