Vrouekeur

Moulose trui

MOEILIKHEIDSGRAAD: 

BENODIGDHEDE

ELLE PURE GOLD DK

1(1; 1; 2; 2; 2) balle Bark

CHARITY DK

1 bal Blue Fin of gebruik enige twee DKkleure van jou keuse

3.25 mm-en 4 mm-naalde steekhouer

AFKORTINGS

– aweregs – glip 1 st regsgewys – mossteek – regs – regte (verkeerde) kant – trek – vermeerder – verminder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker