Huisgenoot

KLASSIEKE WINTERTRUI

GROOTTE

■ Pas borsmaat 91-97(102-107;112-117;122-127;132-137) cm

■ Werklike rondommaat 99(109;119;129;139) cm

■ Volle lengte 68(70;72;74;74) cm

■ Moulengte 47(48;50;51;51) cm

BENODIGDHEDE

■ 2(2;2;3;3) x 400 g-bolle Stylecraft Special Aran with Wool in Kemp kleur no. 3229

■ 5 mm-breipenne

■ Breispeld

■ Haakspeld

■ Stukkie gekleurde breidraad of ’n steekmerker

■ Tapisserienaald

BREIDRAAD-INLIGTING

Stylecraft Special Aran with Wool is ’n veelsydige wolmengsel van 20% wol en 80% akriel en is ’n standaard-Aranbreidraad, met 816 m per 400 g-bol. Daar is verskeie Stylecraft-leweransiers landwyd. Gaan na en klik op om jou naaste leweransier te kry. As jy nie dié breidraad kan kry nie, kan jy ’n Aran-breidraad van jou keuse gebruik. Dit is ’n goeie idee om die patroon saam met jou na die breidraadwinkel te neem wanneer jy die breidraad vir dié oortrui kies en na die aanbevole breipendikte en getal meters op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa