Huisgenoot

WARM & SNOESIG VIR DIE WINTER

BELANGRIK

Tensy die aanbevole breidraad gebruik word, kan Saprotex nie verantwoordelikheid vir die eindproduk aanvaar nie.

LET WEL

Die aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een getal gegee word, verwys dit na ál die groottes.

BENODIGDHEDE

Elle Duo (100 g-bolle): 4(5;7;8;10;11;13;14;16) bolle in die kleur van jou keuse (ons het Desert Dawn 592 gebruik)

5,5 mm-breipenne

5,5 mm-sirkelbreipen

3 breispelde

GROOTTE

Pas vir borsmaat: 61-66(72-77;82-87;92-97;102-107;112-117;122-127;132-137;142-147) cm

Werklike rondommaat van trui: Borsmaat: 70(81;90;101;113;123; 131;141;150) cm

Lengte tot by hals agter: 45(53;60;62;66;70;70;72;72) cm

Mounaat: 33(41;46;46;47;48;48;48;49) cm

16 ste en 26 rye = 10

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe