BELANGRIK
Tensy die aanbevole breidraad gebruik word, kan Saprotex nie verantwoordelikheid vir die eindproduk aanvaar nie.
LET WEL
Die aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een getal gegee word, verwys dit na al die groottes.
GROOTTE
Pas borsmaat: 72-77 (82-87; 92-97; 102-107; 112-117; 122-127; 132-137) cm
Werklike rondommaat van trui: Borsmaat: 90 (100; 110; 120; 130; 140; 150) cm
Lengte tot by skouer: 60 cm
Moulengte: 45 cm
BENODIGDHEDE
◼ 4 (4; 5; 5; 6; 6; 7) x 200 g-bolle Elle Unspun in jou verkieste kleur (ons het Espresso 721 gebruik)
◼ 8 mm-breipenne