Huisgenoot

KABEL-JASSIE

GROOTTE

Pas vir ouderdom 4-5(6-7;8-9; 10-11;12-13) jaar
Pas vir borsmaat 61(66;71;76;81) cm
Werklike rondommaat 69(74;79; 84;89) cm
Volle lengte 54(58;62;66;68) cm
Moulengte 16(19;22;24;26) cm

BENODIGDHEDE

LET WEL Die jas op die foto is met Stylecraft Life-dubbeldraad gebrei. Gaan na stylecraft-yarns.co.uk en klik op “international stockist” om jou naaste verskaffer te kry.

■ 3 (3;4;4;5) x 100 g-bolle Stylecraft Life-dubbeldraad in French Blue kleur no. 2447
■ 3,25 mm-en 4 mm-breipenne
Kabelpen
■ 7 knope in ’n verskeidenheid helder kleure
■ Tapisserienaald

BREIDRAADINLIGTING

Stylecraft Life-dubbeldraad is ’n veelsydige wolmengsel van 25% wol en 75% akriel en is ’n standaarddubbelbreidraad met 298 m per 100 g-bol. As jy nie dié breidraad kan kry nie, kan jy Stylecraft Special-dubbeldraad gebruik, wat 100% akriel is en beskikbaar is in 100 g-bolle met 295 m per bol. Of jy kan enige dubbelbreidraad van jou keuse gebruik. Dis raadsaam om ’n toetslappie te brei met die breidraad wat jy gekies het om seker te maak die spanning wat hieronder gegee word, is dieselfde.

SPANNING

22 ste en 30 rye = 10 cm oor ks met 4 mm-breipenne.

Aanwysings vir die kleinste grootte word gegee met die groter groottes tussen hakies; waar net een getal gegee word, verwys dit na al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe