Huisgenoot

VAN PLAAS TOT SKERM

DIE klein dogtertjie lig haar vinger op na die televisieskerm. “Daar!” sê sy vir haar ouma. “Ek wil daarnatoe gaan!” Ouma lag vir haar ougat kleinkind wat op die mat sit en gee haar ’n soentjie op die voorkop. Op Sannieshof, ’n boerderygemeenskap in Noordwes, is die kans op ’n lewe in die vermaakbedryf maar skraal.

Die kleine Kate sou egter nie haar drome só maklik prysgee nie. Wanneer hul gesin in vakansietye by Ouma in Krugersdorp gaan kuier, het Kate saam met haar nefie Divan du Preez, sowat sewe jaar ouer as sy, in die bakkie na die naaste bioskoop gery om te gaan fliek.

“Hy het my aan daai kant van die in van die flieks wat ’n ouderdomsbeperking gehad het, veral as dit ’n aksiefliek was,” lag sy. “Ons het ook graag gekyk wie mekaar die grootste kon laat skrik wanneer ons ’n gaan kyk het.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related