Huisgenoot

’N NUWE FASE

IETS aan sy donker oë en skewe glimlag wil-wil bekend lyk. Hy gee geesdriftig raad oor rekwisiete en stemoefeninge, en die aspirantakteurs in sy klas hang aan sy lippe – die man weet duidelik waarvan hy praat.

Maar dit vat ’n tweede en derde kyk om hom te plaas: Dis immers jare sedert Izak Davel (39) en sy blokkiesmaag derduisende kykers na hul asem laat snak het met sy knap rooi Speedo in die Survivor SA-reeks vir bekendes. En nog langer sedert hy as die hartebreker Scab in die sepie Egoli: Plek van Goud bekend geword het.

Hy lag vandag lekker oor daai swembroek. “Die Speedo was vir my ’n praktiese ding toe ek daar op die eiland was. Ek wou nie met ’n nat broek oral rondloop nie, dus het ek die Speedo gedra.” Vandag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related