Rooi Rose

Die Wonderwerk

Klein Zia lê soos ’n fyn prinsessie in haar trotse pa se arms. Izak uiter kort-kort ’n paar liefdeswoordjies terwyl hy bewonderend na haar kyk. “Ek verruil dit vir niks in die hele wêreld nie,” sê hy. “Ek het altyd gedink ek weet wat verantwoordelikheid is, totdat Zia in ons lewe gekom het.” Hy wieg haar heen-en-weer en neurie saggies.

Terwyl Izak se wederhelf, Mericke, vir die fotosessie opgetof word, vertel sy hoe verbysterd en geskok hulle was toe hulle aan die einde van verlede jaar agterkom sy is swanger.

“Ek was ’n ruk lank naar en heeltyd moeg, maar die laaste gedagte wat in my kop opgekom het, was dat ek dalk swanger is. Toe sê Izak een aand ons moet dalk maar vir die wis en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige

Related