Huisgenoot

AS ALLES ONTSTEKING OOR JOU OUD MAAK

DANKSY sosiale media word ons deesdae gereeld aan nuwe terminologie en veltoestande bekendgestel in die skoonheidsbedryf. Die jongste is “inflammaging” – “inflammation” plus “aging”.

Hierdie gonswoord beskryf hoe ’n oormaat inflammasie die vel se verouderingsproses versnel.

Inflammasie tas gewoonlik ouer vel aan, maar as jou dieet ongebalanseerd is, jy ’n stresvolle tyd beleef of leefstylveranderinge ondergaan en nie genoeg rus kry nie, kan inflammasie in enigiemand se vel voorkom.

Ons verduidelik wat jy moet weet van “inflammaging” – wat dit veroorsaak, hoe om dit te bestry

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related