DIT is nie ’n storie dié oor teen die ouderdom baklei of die horlosie terugdraai nie. Nadat ek amper 20 jaar met velkenners onderhoude ge-voer het, kan ek eerlikwaar sê ’n gevegshouding aan die skoonheidsfront sal jou nie in jou vel laat ge-lukkig voel nie.
Eerstens is dit geensins nuttig om jeug aan skoonheid gelyk te stel nie. Geen