Huisgenoot

VRAE WAT KWEL

VEL

HOE WEET EK OF EK ’N SENSITIEWE VEL HET?

“’n Sensitiewe vel is nie goed bestand teen die irritasies waaraan ons ons vel daagliks blootstel nie,” sê dr. Stephen Shumack, woordvoerder van die Australasian College of Dermatologists. “Oor die algemeen word ’n sensitiewe vel makliker geïrriteer deur dinge soos sterk reinigers en chemikalieë, oormatig stort en warm water. As jy dus lank in die stort staan of oormatig reinig en was, sal jou vel matige ekseem ontwikkel met rooiheid, skubberigheid en jeukerigheid.”

IS DIT MOONTLIK OM VAN LETSELS ONT-SLAE TE RAAK OF DIT TE LAAT VERVAAG?

“Wanneer jy eers letsels het, het jy dit vir altyd, maar dit kan mettertyd vervaag,” sê Stephen. “Daar is verskeie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related