Kuier

VRA DR. PATRICIA

Tipe ekseem in nek

Vraag

JEUKERIGE UITSLAG PLA

Ek het so twee jaar terug ’n allergiese uitslag om my nek ontwikkel wat vreeslik gejeuk het. Omdat ek ’n hemp met my uniform moes dra, het dit vererger. My dokter het salf gegee, wat ek gebruik het met ‘n sonskerm. Ek kom nou agter ek kry gereeld dié jeukerige uitslag en my nek het swart begin raak en ek’s nou baie bewus daaroor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related