Huisgenoot

Nuut op die rakke

DOLOS

Deur JACO WOLMARANS

TAFELBERG, R279*

1 Wraak is die sentrale tema, ’n kragtige dryfveer vir die aksie, maar die leser gaan tot die einde moet wag vir die ontknoping daarvan. Jammer!

2 Dwelms is ’n yslike probleem in Mosambiek. Die kus is grootliks onbewaak, en ná die suksesse van die Amerikaanse dwelmtaakspanne in Suid-Amerika, is daardie kus toenemend die toevoerroete van nie net Midde-Oosterse dwelmsmokkelaars nie, maar nou ook vir dié uit Colombia.

Eerstens te vermaak. Maar daarvoor het jy ’n geloofwaardige agtergrond nodig. Gooi dwelms en Moslem-ekstremiste bymekaar (wat reeds ’n sterk konflik skep weens Islam se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related