Huisgenoot

Nuut op die rakke

SKAG

Deur JACO WOLMARANS (Tafelberg, R269*)

Jos Fourie en sy skepper, Jaco Wolmarans, sal seker nie een daarvan hou om met James Bond vergelyk te word nie, maar die waarheid is dat Skag so meesleurend is soos een van daardie flieks. Indien moontlik, is daar selfs meer aksie in hierdie eg Suid-Afrikaanse spioenasieverhaal wat teen die einde van apartheid afspeel.

Waar die skrywer, Jaco, egter sy voet sal neersit, is by die aandikkery in die Bond-flieks. Hy doen juis so baie navorsing sodat hy sy storie realisties kan hou. Hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot9 min read
Waar Elke hond Se Dag Aanbreek
WANNEER jy van die hoofpad afdraai, hoor jy dit reeds. Die geblaf. En dis nie net ’n hond of twee of drie nie. Dis ’n trop. ’n Trop wat bláf. Kronkel van die N1 tussen De Doorns en Touwsrivier op die R318-grondpad in die rigting van Ashton, en dit ra
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■
Huisgenoot2 min read
Groot Op Geskenke
In ’n onlangse onderhoud met Harper’s Bazaar het DAKOTA FANNING (30) vertel dat Tom haar in 2005 verras het met haar eerste selfoon – ’n Motorola Razr. Dit was terwyl hulle besig was om War of the Worlds te skiet. “Ek was maar net 11 jaar oud,” het s

Related