Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘DIE LEË NES NÁ MY DRIELING OORSEE TREK’

Haar 16-jarige drieling het onlangs oorsee getrek om by hul pa te gaan bly, en sy moes kanker en die dood van haar geliefde vriendin trotseer, vertel Nianell

Hulle sal dit geniet en jy gaan in die toekoms lekker by hulle kuier. Ek woon in Thailand op my eie en my dogter en haar gesin woon in Dubai. Ons kuier oor en weer. Jy is net ’n vlug weg van hulle af. Sterkte.

JACLYN

My drieling word in Desember 44 jaar oud! Al drie bly in Suid-Afrika – dankie, Vader, tog ons kan nog ry om te gaan kuier. Ek is ook dankbaar dat al vier my kleinkinders in Suid-Afrika nog by hul ouers bly.

ISABEL

Ons kon emigreer, maar jy is nooit weer heel nie. Ek weet hoe deurmekaar Suid-Afrika is, en dis die rede waarom ons Ek weet nou ’n mens kan nie jou brood aan twee kante gebotter hê nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Ou Kallie werk by ’n winkel wat elektroniese toerusting verkoop. Op ’n dag kom ’n dief in en hardloop met ’n TV-stel uit. Kallie hardloop dadelik agterna terwyl hy uitasem skreeu: “Stop, stop! Jy het die afstandbeheerder vergeet!” JOHANNA RADEMEYER “
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot1 min read
Internasionale Eer Vir Plaaslike Omgewingsaktiviste
TWEE Suid-Afrikaanse omgewingsaktiviste is aangewys as die gesamentlike wenners van die Goldman-prys vir Afrika. Sinegugu Zukulu en Nonhle Mbuthuma het sleutelrolle gespeel daarin om die maatskappy Shell se planne te keer om seismiese toetse aan die

Related