Huisgenoot

JOU STERRE

LEEU

22 JULIE – 22 AUGUSTUS

Hoewel die liefdesdiva, Venus, deur jou teken beweeg, beweeg dit agteruit. Herinner jouself maar gerus daaraan. Daar is ander dinge behalwe die liefde wat nou jou dringende aandag verg. Fokus veral op geld en finansies. As jy die afgelope tyd jou oog van die bal afgehaal het wat skuld of ’n belegging betref, moet jy dit dadelik ontleed sodat jy nie enige verliese ly nie. Op die oomblik moet jy baie versigtig wees en op die fynskrif fokus.

GELUKKIGE NOMMERS

1, 25, 32, 46, 27, 23

HOE OM ’N LEEU DIE HOF TE MAAK

Vleiery sal jou ver bring.

Goue juweliersware is die ideale verrassingsgeskenk.

Komplimenteer en bewonder hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related