Huisgenoot

Hoekom is diamante so duur?

PALOEKA die leeu is saam met Bibi en die kameelperd Palawa besig om ’n boekrak te bou. Hulle het ’n ou leer in die hande gekry en dit geverf.

“Bring daai plankie hier en skuif dit sodat dit bo-op die trappie lê,” sê Paloeka en beduie vir Bibi wat om te doen.

Bibi gee ’n tree terug.

“Ek hou baie daarvan,” sê sy.

“Jy is baie slim,” sê Palawa vir Paloeka. “Ek het nie geweet jy is so ’n talentvolle meubelontwerper nie,” sê sy. “Jy moet jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related Books & Audiobooks