Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Breek
Breek
Breek
Ebook142 pages2 hours

Breek

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

“As iemand my vertel het ek gaan die meisie van my drome in ’n laundromat ontmoet, het
ek seker gesê: Hoekom nie? In ’n wassery wat ruik na rook, vreemdelinge se vuil klere en ou kos? Waar seeppoeier soos skilfers op ’n ongesonde kopvel gestrooi lê? Sure! Plekke met kerse, rose en musiek, waar meisies met Julia Roberts-monde en blink hare GQ-hunks op die lyf loop, is bedoel vir vervelige movies en boeke wat niks sê nie. Dis soapie-materiaal.
Ek het Justie in ’n laundromat ontmoet . . .”
Hierdie verhaal deur die veelbekroonde en gewilde skrywer Barrie Hough en die ewe bekende verhoogpersoonlikheid Lizz Meiring het eers as verhoogstuk sukses behaal voordat dit in romanvorm beslag gekry het. Dit beloof om ewe gewild te wees as Barrie Hough se vorige boeke.
LanguageAfrikaans
PublisherTafelberg
Release dateDec 17, 2016
ISBN9780624078456
Breek
Author

Barrie Hough

Barrie Hough is op 17 Januarie 1953 in Johannesburg gebore. Hy matrikuleer in 1970 aan die Hoër Seunskool Helpmekaar en studeer B.A. Kommunikasiekunde aan die Randse Afrikaanse Universiteit. In 1980 behaal hy ’n M.A.-graad in Engels met ’n tesis oor die dramaturg Athol Fugard. Hy hou vir vier jaar skool by St. Barnabas College en word in 1979 voltyds as toneelresensent by Beeld aangestel. Later jare is hy op die kunsredaksie van Rapport, waar hy oor flieks, teater en letterkunde skryf, en in 1999 as kunsredakteur aangestel word. Barrie is op 16 Augustus 2004 oorlede.

Read more from Barrie Hough

Related to Breek

Related ebooks

Related articles

Reviews for Breek

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Breek - Barrie Hough

     Nabook_preview_excerpt.htmlZMܶ+9͌SMQ:%Hrk)9bD "HP8KR})'%yᬜJ@M?<Įwym?oߛʃ?â _?}k~_ٝ [7pW^߽~i]2vgeSY;?8֮lcwTXgZU)ǔ\gqtC28 FxU+SD6UOn.egcQG#I2)[=2]{*ypJ61r' ?w&؞;]~IMoʄԞ68ۈQcӸX9>Ml[R.鱭fHv:7~qH3h=L ;NrI`RưZry&GP_S"dbNǎD3O\ݼW_|E:ߘۛ_M2 8 N|Mk+D8[`;~ u мK?=B:^6_U@r$7x/ '8V.ڈN}` 1ib6o\@m|nRd0pE ?DOT^qṕ68^`=IlG)Ij ޚdӺ7@,~~. ΄yUm2n6puD\@z)Z` & 8Op[HzCy~<ȧ1eXzZ4Q`Z;$5VOካ{+q&$̉,{|1b&-Z{\7x(Woa! *bE1dvO3 icn' СM%v`)yWаLmObI8 +90ŽP!|,$Zr[~£00%epEf>1' )O6..s̰e_+$$qk3y#)o')~&$϶3,6+[n Ict$bY17xmNeoqgR*{1`Sdl';gg$"#rCKRj^0۰c!V ; )AJtn{.Aoc8㦙[;IbVTr 4X.̌DS2/|͵A#-3zQ(VWk*J(sk?:@DD!l`=-%h\zct:rSɜ}?-O ǕzMk¬V,j% Q;(X,xxIһ;;8ha 2w(0PBPekTHʆjnQD,DB*=xGK=ձcrz]PGrK̩ s(8#vZyF@ Uy1PU'Q^HWK'JHW&nXbQ1U612ԁdM h ybEbGѽfȗ~G+J:ǐPpT•V0L؞A/ot=>|dn{gwpGxTIO"}ŘarhG()9k,%Y)3>^ Gd=@wyw]Z\>RȪ¡{d԰E-鼇 NegS9R$j?WolW$#uZҹ1;ۡ-:_ I^XDG"+}ik)6Bkp+mQV:')UJtTJf8g IY#GHR]` sN < v1_{%_ATr jޡ~Pe%닀.Aޏdŝ %7jsڍM╪9d@~y6wadei9R=줟LR7IULWUDdy"OGkAptͅI&d~Z[;m>RTc6d[]eq""v/]1>IԮtEw+Ont$MsQE 7U!/XF&,qp<:t,jeFBr* &)ʏ+!uE'@eEvVO3paP:$W4h9h wlz6D y D$2]12>ђ( hvTC 'fKHIۛ2b-3LgZLpr3DNL!Þ8iuT9%"_ ZznpyKO2 upf!;J9p23Kism S 8 o!O<9Ewbu番v#NdX8A.HxOLA-6|.MAu <Fŋ*_|#lzN:#kAb,mz>3mrAy ]okJk>Qn{qF/TekYfVm{*x ysRa`F_0 es@U" Q_p<"|T¥䕂 aZt w)oI,#>liKgNYr:[EF@K9Cʁ䧥svچWf'62ȥz% v\sPȨ{A 2|l mI.CˮCceSQ&⭽rB6wy.mM&-f'^mcOpu;8zI: vl./1jX X (gGZAPY%ij +O㌹..C5Hecr3i3 u*7 l; kUj\6oÌ4t xAߚ5"m2ICqqBZ.Z?Y sCh"sK? A}z_"
    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1