Huisgenoot

TURKSE LEKKERTE

DIE vele intriges draai dikwels om die wel en wee van die liefde, maar dit is geen gewone sepie nie. Die vroue is beeldskoon en die mans aantreklik, maar hulle is allesbehalwe bekende gesigte op ons plaaslike skerms. Trouens, ons ken die akteurs eintlik van g’n kant af nie …

Tog hou Turkse telenovelles – ja, nie net een van hulle nie, sommer ’n halfdosyn – derduisende Suid-Afrikaners deesdae elke weeksaand vasgenael voor hul televisieskerms.

Dié reekse, wat vanuit Turks in Afrikaans oorgeklank word en ook Engelse onderskrifte kry, is trouens deesdae so gewild dat van die sterre wat eintlik ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks