ONTMOET DIE NUWE MEV. BORIS
Jun 11, 2021
4 minutes
Saamgestel deur COLIN HENDRICKS
DIT was ’n troue soos die Britte byna 200 jaar laas beleef het. Tog was daar op die groot dag geen opgewonde skare wat langs die strate saamdrom om die bruidspaar te sien verbyry nie.
Op Saterdag 29 Mei was Londenaars trouens salig onbewus van die geheime troue in die Westminsterkatedraal. Om halftwee is lede van die publiek selfs gevra om die indrukwekkende ou gebou te verlaat.
Kort daarna het ’n swart limousine stilgehou en ’n jong, blonde vrou in ’n ivoorkleurige rok van netsy het uitgeklim. En toe sy later aan die arm van haar bruidegom uitstap, was sy amptelik Brittanje se premiersvrou.
Boris Johnson (56) is die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days