Huisgenoot

HELP, MY BENE HOU AAN KRIEWEL!

DIT was asof die bene van haar ’n wil van hul eie gehad het.

Lank het rustelosebenesindroom Maria van der Wath se lewe behoorlik vergal, maar ná jare se gesukkel het sy eindelik hulp gekry. Nou slaap sy weer “soos ’n baba” nadat haar bene haar eens op ’n tyd snags wakker gehou het.

Dié makelaar en ouma van Standerton het sowat nege jaar gelede begin voel iets is nie pluis nie. “Ek sou dit veral ná halfvyf die middag in my bene begin voel, soos iets

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related