Huisgenoot

LANK LEWE DIE JEUG!

OP Jeugdag word die opofferings en nalatenskap gedenk van die jong mense wat in 1976 in Soweto in opstand gekom het teen die apartheidsbeleid van daardie tyd. Hulle het gewys jong mense kan hul stem laat hoor – en hul stem dan ook laat geld.

Dit herinner ons die jeug hét ’n sê in die toekoms en dat jong mense die wêreld kan beïnvloed en kan help om dinge beter te maak.

Ons het by ’n paar talentvolle jong mense, wat nou self ’n verskil in ander se lewe maak, gaan hoor hoekom dié dag 45 jaar later steeds so belangrik is.

JEZELLE CATHERINE KRITZINGER (19)

Dié tiener van Springs in Gauteng is ’n influencer wat daagliks haar 1,5 miljoen followers op haar TikTok-profiel – @jezelle.x – motiveer.

Wat beteken Jeugdag vir jou?

Dis ’n viering van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related