Huisgenoot

MY PYN EN LYDING AS ‘DIE ANDER VROU’

DIT is geen vrou se droom om op ’n dag “die ander vrou” in ’n getroude man se lewe te word nie. Sy bou nie van jongs af anderste lugkastele en verbeel haar dat sy eendag iemand se geheime minnares gaan wees nie.

Nee, soos almal droom sy ook van ’n groot maar gewone liefde. Sy lê ook met haar rug op die gras, kyk op na die wolke en sien hoe die man van haar drome voor die kansel vir haar wag. En daarna is hulle vir ewig gelukkig saam.

Maar drome word nie altyd waar nie, en die lewe maak soms wilde en onverwagte draaie met ’n mens. Soos met ’n leser van Gauteng wat nou bitter spyt is oor haar twee jaar lange verhouding met ’n getroude man.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related