Huisgenoot

WELKOM, KLEIN LILI!

DIT was goeie nuus in ’n jaar vol verwyte en hartseer. Min mense kan die vreugde van die koms van ’n nuwe lewe weerstaan, en ’n paar stywe bolippe het versag met die koms van Lilibet Diana Mountbatten-Windsor.

Koningin Elizabeth se 11de agterkleinkind is gebore kort ná haar man, prins Philip, se dood in April en op die hakke van die opspraakwekkende onderhoud waarin Lilibet se ouers met Oprah Winfrey gepraat het oor die verbrokkeling van hul verhouding met die koninklike familie. Prins Harry en sy vrou, Meghan, was twee dae tjoepstil oor hul dogter se koms voor hulle haar geboorte op Sondagaand 6 Junie op hul Archewell Foundation-webtuiste aangekondig het.

“Op 4 Junie is ons geseën met die koms van ons dogter, Lili. Sy oor die paartjie geskryf het, gelui.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related