Huisgenoot

WEG TOE SY WEER BLOM

‘SY HET GESPOG, WANT SY HET GEWIG AFGESKUD EN SY HET HAAR ROL IN ARENDSVLEI ONTSETTEND BAIE GENIET’

SY HET weer begin blom, soos net Shaleen Surtie-Richards kon – die aktrise wat as Egoli se Nenna en Fiela van Fiela se kind so diep in kykers se harte ingekruip het dat sy volksbesit geword het.

Tog het sy swaarkry geken, veral tydens die inperking toe sy ten spyte van haar roem en vele pryse gesukkel het om die pot aan die kook te hou. “Ek het nie eens geld vir elektrisiteit nie en ek sukkel om my huis te behou,” het die geliefde aktrise in Maart vanjaar nog aan vertel. “Ek maak staat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related